Groot Evangelie van Johannes - Jacob Lorber

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Frans Pieterse on June 24, 2009 at 04:17:34:


Ek soek Jacob Lorber se 11 Boeke wat Jesus se eie woorde bevat met sy vlees wording op aarde en al sy spreek en Woord vir die mensdom.

Ek sal ook graag wil weet hoekom is dit nie vrylik beskikbaar nie?

Dit was blykbaar ook beskikbaar in 11 gedrukte boeke wat te koop was maar na verneem word ook nie meer beskikbaar is nie.

Groetnis

In Sy Liefde

Frans Pieterse
Sel Nr: 074 644 2648

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]