Dooie See Rolle - Esseners

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Nico on January 08, 2008 at 07:56:32:

In Vader se openbaringe aan die profeet, Jacob Lorber vanaf 1837 tot 1865 is talle gesprekke met die Esseners geboekstaaf. Daar word ook genoem dat 'n oorspronklike geskrif aan hulle gegee is om hulle op die regte pad te hou!

Die openbaringe aan Jacob Lorber sluit elke dag van Jesus se prediking in. Om Hom waarlik lief te he, moet ons Hom waarlik leer ken!

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]