Posted by Engel Jacobs on October 23, 2012 at 08:04:08:
In Reply to: Hfst..21 - Nuwe Jerusalem posted by Susanne on May 01, 2011 at 14:18:48:
Sal graag wil weet of julle glo aan die drie enige God. Die Vader, Die Seun en die Heilige Gees? Indien die antwoord JA is sal ek graag eposse van u wil ontvang. Baie dankie