Re: Outoriteit van Openbaring

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Elana Janson on December 29, 2010 at 07:13:22:

In Reply to: Re: Outoriteit van Openbaring posted by Susanne Baker on December 28, 2010 at 09:26:23:

Dankie vir die moeite wat jy doen met die opsomming in Afrikaans! Volgens die 'Alexa traffic rank' - dit is die webblad wat aandui hoeveel mense 'n spesifieke webwerf oopmaak - staan hierdie webblad 8,731,783. Dit lyk miskien nie voor in die ry nie, maar as jy in aanmerking neem dat daar internasionaal ongeveer 200,000,000 webtuistes is, is daar węreldwyd baie mense wat in Openbaring belangstel.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]