Hfst.10 Magtige Engele

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Susanne Baker on November 15, 2010 at 13:16:58:

HOOFSTUK TIEN
Magtige Engel

Op.1:20 vertel vir ons dat die ※sewe sterre§ die ※sewe Engele van die sewe gemeentes§ is. Die ※sewe Engele§ maak die leierskap van die ※sewe gemeentes§ bekend in die tyd AD96. In hierdie hoofstuk word die ※sewe donderslae§ aan ons bekend gestel en word ons vertel dat die ※sewe donderslae verse忸l is. In Job 9:7 vind ons dat die woord ※se忸l§ te doen het met die sterre. Job 9:7 #en die sterre agter &n se忸l weggesluit.§ Met hierdie kennis dat die Engele tyd verteenwoordig, kom dit ook voor asof die tyd van die sewe donderslae, verwant is aan die tye toe belangrike besluite geneem is deur die Christelike kerk.
Op.10:1 Toe het ek &n ander Engel, &n magtige/sterke, uit die hemel uit sien afkom. Hy was in &n wolk geklee en &n re忸nboog was bokant sy kop. Sy gesig was soos die son en sy bene soos vuurpilare.
Met die analisering van die vorige hoofstuk het ons gesien dat die tyd van ※uur, dag, maand en jaar§ voltooi word in die tydperk 1260 dae en 42 maande. Die gebeure wat hierdie tye bekend gemaak het, het direk van die troon van God af gekom. Openbaring gaan dus in vervulling.
In die vorige hoofstuk het ons gesien dat die woorde wat Jesus Christus gebruik het om die eindtyd aan te kondig, toegepas kan word op die tydmeting 1260 dae en 42 maande. Mat. 24:27 ※ Want soos die weerlig uit die Ooste uitslaan en tot in die Weste skyn, so sal die koms van die Seun van die mens wees.§ Die volgende vers pas daarby aan. Mat. 24 :39§ #en dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom het en almal weggevoer het nie§ Dit was eers na die Tzunami op 26 Des. 2004 wat ons die tyd 1260 dae en 42 maande kon bepaal en so die verhouding met al die ander dinge wat op die aarde gebeur het in dieselfde periode bymekaar kon pas.
Die woorde in 2 Tes. 1:7 #wanneer die Here Jesus Christus met Sy magtige Engele uit die hemel verskyn§, toon aan ons dat hierdie hoofstuk wat oor die ※magtige Engel§ gaan, vir ons meer tekens van die eindtyd sal bekend maak. Die ※magtige Engel§ kom ook voor in Op.18:1-2 en Op.18:21 waar daar na die val van die groot stad Babilon verwys word. In Op.5:2 word die ※sterk Engel§ verbind aan die oopmaak van die boekrol. Dit is die tyd wanneer Openbaring verstaan sal word. In Op 18:1-2 word daar van die Engel gepraat wat groot mag het en ※..roep uit met &n sterk en magtige stem§ en ook in Op. 18:21§ En die magtige Engel het &n klip wat soos &n meulsteen gelyk het geneem en dit in die see gegooi.§
Neem kennis hoe die herhaling van woorde die betekenis en die tyd bekend maak. Die woorde ※hemel ※ kan ook &n simbool van &n spesifieke tyd wees.
Jer.31:37 ※So s那 die Here: As die hemel daarbo afgemeet kan word en as die fondamente van die aarde daaronder vasgestel kan word, sal Ek die hele nageslag van Israel verwerp oor alles wat hulle gedoen het, s那 die Here. Dit bevestig ook dat die kleure van die edelstene van die Nuwe Jerusalem gebruik moet word vir die interpretasie van Openbaring. Dit word bevestig deur die herhaling van die woorde ※Nuwe Jerusalem neergedaal van God in die hemel§. Die fondasies van die aarde is ontdek deur die woorde van Openbaring te plaas op die fondasies van die generasies van 72 jaar in die tydmeting van ※drie en &n halwe dag§ in die twee millenniums.
U kan onthou dat Dr. Janson in die vorige hoofstukke die tyd van die finale ※ster wat uit die hemel val§ (Op.8:10 en 9:1) geplaas het in Aug.2003. Dit was die tyd toe die planeet Mars op sy naaste in 60 000 jaar aan die aarde was. Dit was so naby dat dit gelyk het asof dit uit die hemel geval het. Dit was die finale blaas van die derde trompet. Die derde trompet is deel van die vier trompette wat gehandel het oor die doen en late van die mens. Die vyfde trompet word ook hierby betrek en dit het te doen met die laaste drie trompette wat verwys het na die tekens wat direk van die Drie-enige God se troon af kom. Dit was ook die tyd van die oopmaak van die bodemlose put.
U moet onthou dat Op. 10 deel is van die ※tweede wee§. As die tydmeting van 200 dae en die tyd van 1260 dae verby is (Jun. tot Des.2004) dan is die tyd van die ※tweede wee§ verby. Daarom kan ons na 2005 weet dat wat in hierdie hoofstuk ges那 word, te doen het met onlangse gebeure.
Die woorde ※geklee§ verwys na baie groot krag en mag van die Drie-enige God en met Sy kommunikasie en beheer oor die ontwikkeling van die Christelike Kerk op aarde. Dr. Janson verwys na die ruiter op die wit perd in die tyd 216nC. Op.19:13 ※geklee in &n kleed wat in bloed gedoop was§, en ※sy naam is die Woord van God§. Dit verwys na Origen se ontdekking dat die Vader,Seun en Heilige Gees van een substansie is. Die woord ※geklee§ verwys dus spesifiek na die Christendom volgens die Chalcedoon leerstellings. Later sal dit ook gebruik word in die ※vrou geklee met die son§(Op.12:1) wat die simbool is van die Woord volgens die leerstellings van Chalcedoon, wat versprei is tot by die eindes van die aarde. Die magtige Engel kom in die tyd van Op.14:14 En ek het gesien en kyk, daar was &n wit wolk en een soos die Seun van die mens wat op die wolk sit, met &n goue kroon op sy kop en in sy hand &n skerp sekel.§ Dit verwys na die tyd wanneer die aarde ryp is om ge-oes te word .(Op.14:14)
Die simbool van die re忸nboog het te doen met die belofte dat &n vloed nooit weer die aarde sal verwoes nie. Ons mag dalk nie weer so &n groot Tzunami sien nie. Neem kennis van die re忸nboog op sy kop. Later sal ons sien dat die ※vrou geklee is met die son, en die maan onder haar voete en op haar kop &n kroon van twaalf sterre§ (Op.12:1) Deur die woord kop verbind Openbaring die woorde twaalf sterre, wat die twaalf tydmetings voorstel, aan die woord re忸nboog. Weereens gebruik Openbaring die kennis van die geskiedenis om betekenis te gee aan die re忸nboogkleure van die edelstene van die Nuwe Jerusalem. Dit is die verbinding tussen hemel en aarde.
Die magtige Engel is die boodskapper van die Drie-enige God af. Mat.17:2 ※ Daar het Sy voorkoms voor hulle o忸 verander. Sy gesig het begin straal soos die son.§ Die gebruik van die woord ※gesig§ het in hierdie vers &n tweede betekenis. Hierdie magtige Engel het van die hemel af gekom, om die invloed van die ※dier ※ te oorwin in die tyd van die ※tweede wee§. Dit is die tyd 2004 en 2005. In Op. 4:7 word gepraat van die derde ※dier ※ wat die gesig van &n mens gehad het. Daarom kom die Magtige Engel om die verwoesting oor die gesig van die ※dier§ aan te kondig soos in Jesaja 25:7 aangekondig is.§ En Hy sal op hierdie berg vernietig die uitgebreide sluier wat al die volke omsluier en die omhulsel waarmee al die nasies bedek is./ And He wil destroy in his mountain the face of the covering cast over all people, and the vail that is spread over all nations.§

Op.10:2 In sy hand het hy &n oop boekie gehad. Hy het toe met sy regtervoet op die see en met sy linkervoet op die land gaan staan.
Hierdie klein boekie is die boek Openbaring wat oop is en wat wys hoe die Drie-enige God betrokke en in beheer was van die ontwikkeling van die Christelike Kerk, vanaf die eerste koms van Jesus 2000 jaar gelede. Dit is vir ons aangetoon in die verbintenis tussen die tyd 1260 dae en 42 maande en die onlangse geskiedenis tot op hierdie tydstip.
Die boek Openbaring is oopgemaak in die tydperk 1996 en 2005 en dit het bekend gemaak dat God in hierdie tyd sy magtige Engele gestuur het om die mensdom bewus te maak dat die tekens van die eindtyd in vervulling gaan. Die magtige Engele het mag en krag om die bose magte van die ※dier uit die see§ en die dier uit die aarde§ teen te werk. Die bose mag is baie verwoestend op hierdie oomblik, want die ※Satan weet dat hy &n kort tydjie het.§ Die magte van die magtige Engel om die bose te oorwin word gedemonstreer met die woorde ※sit sy regtervoet op die see en sy linkervoet op die aarde§.
Op.10:3-4 En met &n harde stem uitgeroep soos &n leeu wat brul. Toe hy uitroep, het sewe donderslae geantwoord. En toe die sewe donderslae praat, wou ek dit opskrywe, maar ek het &n stem uit die hemel hoor s那:§ Hou geheim wat die sewe donderslae ges那 het; moet dit nie opskrywe nie.§
Die betekenis van ※soos &n leeu wat brul§ verwys na die simbool van die leeu wat deur Jeremia gebruik is in die profesie van die oordeel oor Babilon. Baie van die simbole wat in die profesie van Jeremia gebruik is, kom ook in Openbaring voor. Lees Hoofstuk 18 oor die val van Babilon.
Jer.51:37-38 Babilon sal &n puinhoop word; &n blyplek vir jakkalse; &n verlate plek waaroor mense fluit van verbasing, &n plek sonder inwoners. Sy inwoners brul nou almal soos leeus#§ Lees ook Jer. 50:42 ※# hulle gebrul bruis soos die see/their voices shall roar like the sea#.§ Met die kennis van die volle betekenis van die ※dier uit die see (Op.13:1-10) met ※sy mond soos die mond van &n leeu (Op.13:2) soos wanneer &n leeu brul§ beteken dat die tyd na 2005 die finale tyd is, wanneer die verandering van die regerings van die koning na die mense toe sal plaasvind. Dit is waarom die magtige Engel sal brul soos &n leeu. Christene hoef nie te vrees wanneer die massas in opstand kom en eis dat anti-Christelike nasies die regering vorm van die eindtyd nie. Christene sal weet dat hulle geloof en gehoorsaamheid in die outoritiet van Jesus Christus, hulle sal lei na die Ewige lewe. Die boodskap van Openbaring is &n bemoediging en aanmoediging vir diegene wat onderdruk word vir hul geloof in Christus op alle kontinente van die aarde.
Ons kan nou die tyd vasstel wanneer die ※leeu gebrul§ het deur die woorde van Lukas 21:25 ※Daar sal tekens wees aan die son, maan en sterre. Op aarde sal daar radeloosheid onder die volke wees uit angs vir die gebrul van die see en sy vloedgolwe§ Dit is die tyd vanaf die opening van die sesde se忸l tot op 26 Des.2004 (die tyd toe die see gebrul het met die golwe van die tsunami).
Johannes het opdrag gekry om nie op te skryf wat die sewe donderslae ges那 het nie, want die sewe donderslae is sewe tye in die geskiedenis waar God ingegryp het in die ontwikkeling van die Christelike kerk. Hierdie donderslae sal bekend gemaak word in die tyd dat die simboliek van Openbaring verstaan kan word. Hierdie sewe donderslae is bekend gemaak aan Dr. Elana Janson deur &n visioen wat van God af gekom het. Deur die donderslae kon sy ook die tydmeting van Openbaring vasstel en dit het gelei tot groter insig in dit wat Openbaring vir die mense van die eindtyd wil s那. Hierdie ontdekkings is gemaak op sekere tye in die geskiedenis met die doel om vir die mense te bewys dat Almagtige God in beheer is van alles wat die afgelope twee millenniums plaasgevind het. Elke geografiese ontdekking van Bybelse geskrifte, was in &n geheime plek. Dit het ook die feit beklemtoon dat Openbaring geskryf is om in die eindtyd verstaan te word.
Die Bybel maak bekend dat donderslae verwant is aan geheime plekke. Ps.81:7 ※In die nood het jy geroep en ek het jou geantwoord in die skuilplek van die donder. Ek het jou getoets by die waters van Meriba./Thou calledst I trouble and I delivered thee; I answered thee in the secret place of thunder. I proved thee at the waters of Meribah.§ Meriba is die plek waar Moses die rots geslaan het om water te kry vir die Israeliete. (Eks. 17:7) Die tye van donderslae is dus tye wat God ingegryp het om die mens te help.
Die ontdekkings was Bybelse boekrolle wat gekry is in die jare 216nC, 790nC 1896 en 1947. Die ※koper§ boekrol is in 1952 ontdek, die klip met die inskripsie van die tempel in Jerusalem is in 1971 gevind en die houer met balsam is in 1988 gevind. Al hierdie ※jare§ sal insig gee in die tydmeting van Openbaring.
Soos ons in Openbaring gesien het, het die eerste vier se忸ls van die tye 216nC, 792nC, 1896 en 1947 saamgeval met die vier tye van die vier perde van die apokolips. Die tyd 1952 en 1988 is verwant aan die begrip van ※uur§. Die jaar 1971 is 33 jaar voor 2004. Dit is die jaar van die groot aardbewing op 26 Des. 2004 en ook die 2000e herdenking van die geboorte van Jesus Christus. Dit is ook die tyd van ※ die dag wanneer die sewende Engel op sy trompet gaan blaas§ (Op.10:7)
Teen 216nC en daarna, maak Openbaring bekend hoedat Origen die boekrolle by Jericho sou ontdek en hoe hy dan ondersoek sou instel na die verhouding van die Vader, die God van die Ou Testament met die Seun en Heilige Gees. Teen die tyd van die regering van Konstantyn die Grote sou daar nie meer vervolging van die Christene wees nie. In die eerste millennium het daar &n eenheid ontstaan tussen die Christelike Kerk en die Staat in die nasionale state van Europa.
Teen 792nC het daar onmin ontstaan tussen die Oostelike Christelike kerk a.g.v. die gebruik van ikone. Dit sou lei tot onverdraagsaamheid tussen die Hoofde van State en die leiers van die kerke. Teen die begin van die tweede millennium sou daar bittere konflik ontstaan tussen die Konings van die nasionale state van Europa en die Christelike Kerk. Dit sou lei tot die val van mag van die gesalfde Christelike Koning en die Rooms Katolieke Kerk. Dit sou aanleiding gee tot die opkoms van die regering van die gewone mense.
Teen 1896 sou die regering van die gesalfde Christelike Koning in die nasionale state van Europa vervang word met stembriewe en die wil van die gewone mense. Dit sou ook gebeur in die kolonies oor die see. Teen die einde van die negentiende eeu het die Christelike Kerk min seggenskap gehad in die nasionale besluitnemings van die regerings. Dit beteken, die skeidingsproses tussen die Kerk en die Staat het tot &n einde gekom.
Teen 1947 is die gelykheid van alle gelowe voor die reg aanvaar as globale wetgewing. In die tydperk van die tweede helfte van die twintigste eeu is die Christelike Kerk gevange gehou onder die wet van gelykheid van gelowe. Die mag van Staatsinstellings, het die stem geword wat sekul那re regering propageer en die gelykheid van alle gelowe voor die reg voorstaan. Dit het die Christelike Kerk gedwing om besluite te neem wat die meerderheidsregering teenstaan, maar dit het ook vir diegene wat rebelleer teen die Christelike leerstellings, &n kans gegee om hulle by die meerderheid te skaar.(tipe van suiwering in die kerk) In hierdie situasie is daar aanhoudend verwag dat die Kerk besluite moet neem oor morele kwessies soos, geboortebeperking, aborsie, egskeiding, dieselfde geslag huwelike, losbandigheid en klonering.
Openbaring dui aan dat die sewe donderslae die tye van verandering aankondig en dat die Drie-enige God altyd in beheer was om die Christelike Kerk te beskerm. Die tyd het nou gekom dat die toestand, wat die Christelike Kerk in ※gevangenskap§ hou, tot &n einde gaan kom.
Hierdie is &n tabel van die sewe donderslae.
Jaar Argeologiese Ontdekkings van Bybelse geskrifte en artefakte Geskiedenis
216nC Boekrol van Psalms ontdek deur Origen. Origen het die konsep van die Drie-eenheid vasgel那.
790nC Boekrol van Psalms ontdek Eenheid van Christelike Konings en Kerk.
1896 Damaskus Dokument ontdek. Europa aanvaar meerderheidsregering
1947 Dooie see boekrolle ontdek Christelike Weste aanvaar gelykheid van gelowe
1952-1956 Ontdekking & oopmaak van koper boekrolle Globale aanvaarding van gelykheid van gelowe.
1971 Klip met inskripsie gevind op Tempelberg 33 jaar voor 2004 每sterftyd van Christus. Gevangenskap van kerk onder geloofsgelykheid.
1988 Houertjie met balsam

Op.10:5-6 Die Engel wat ek op die see en die land sien staan het, het toe sy regterhand na die hemel toe opgelig en &n eed afgel那 by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel en wat daarin is, die land en wat daarop is, die see en wat daarin is, geskep het. Hy het met &n eed bevestig: ※Daar is geen tyd meer oor nie§.
Die volgende verwysing uit Dan.12:7 is belangrik, want dit kom ooreen met die verse in Openbaring. Dit verwys na die tydmeting ※drie en &n half§ deur die woorde ※tyd, tye en &n halwe tyd.§ Dan.12:7 Toe hoor ek die man praat wat die linneklere aangehad het en bokant die water gestaan het. Hy het Sy regter- sowel as Sy linkerhand na die hemel toe opgesteek en &n eed afgel那 by Hom wat vir ewig lewe, en het geantwoord:§ &n Tyd, tye en &n halwe tyd. Wanneer die gewyde volk se mag heeltemal vernietig is, sal al hierdie dinge ophou.§
In die een hand hou die Engel die ※klein boekie§ wat die boek Openbaring is en die ander hand is opgelig na die hemel. Weer &n keer sien ons die simboliese eenheid van die hemel en die aarde. Openbaring maak bekend dat die laaste tydmeting ※drie en &n half§ is. Neem kennis dat huidiglik is 1260 dae en 42 maande ※drie en &n half§ jaar. Die magtige Engel bevestig dat die tyd 1260 dae en 42 maande die laaste tydmeting is wat ons kan meet. Die tekens van die eindtyd sal nou op die TV. gesien word.
Op.10:7 Die dag wanneer die sewende Engel op sy trompet gaan blaas, sal God se verborge bedoeling met alles bereik word, soos Hy die blye tyding aan sy dienaars, die profete, bekend gemaak het.
Ons kan nou hierdie vers verstaan ,want die moontlikheid bestaan dat die groot aardbewing in die kuslyn van Sumatra is die begin van die blaas van die sewende trompet.
Die boodskap van die koms van die Messias is aan die profete van die Ou Testament gegee. Die Messias sal gekruisig word, maar die Christelike Kerk sal ontstaan in die nasies en die boodskap van redding deur Jesus Christus sal versprei tot aan die eindes van die aarde. Hierdie boodskap sal aangeval word deur die bose , wat versimboliseer word deur die ※draak§ en die ※dier§. Dit sal &n ※duisend§ jaar neem vir die kerk om te ontstaan en &n eenheid te vorm tussen die Staat en die Kerk. In die tweede millennium sal die eenheid disintegreer deur die ontwikkeling van die ※mens§. Die simbool van die ※mens§ is die al groter wordende fokus op die mens en wat hy bereik en ontdek het deur sy eie filosofie忸 en vaardighede. Die ※dier§ van Openbaring se posisie sal altyd wees om die kerk teen te staan. Die mens sal mislei word, maar in hierdie tyd van misleiding sal God die regering van die meerderheid gebruik om die kerk te beskerm en uit te brei. Op.17:17 God het hulle gedagtes so gerig dat wat hulle doen, volgens Sy bedoeling is: hulle het een en dieselfde doel voor o忸 en hulle stel hulle koningskap tot die dier se beskikking, totdat God Sy woorde in vervulling laat gaan het. Slegs deur die eindtekens wat nou gebeur en die tekens wat nog sal kom, sal die nasies kennis neem dat alles deel is van die vooruitbepaalde tyd en plan wat God toegelaat het.
Op.10:8-9 Die stem wat ek in die hemel gehoor het, het toe weer met my gepraat en vir my ges那: ※Gaan kry die oop boekie daar in die hand van die Engel wat op die see en die land staan§. Ek het na die Engel toe gegaan en vir hom gevra om die boekie vir my te gee. Hy s那 toe vir my: ※Neem dit en eet dit op. Dit sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet soos heuning wees.
Die woorde wat hier gebruik word , verwys na die tyd toe Dawid die offerbrood ge忸et het wat vir die priesters bedoel was. Luk6:3-4 Hy het die huis van God binnegegaan en die offerbrode geneem en ge忸et en ook aan sy manne gegee.
Toe Dr. Janson agterkom dat Openbaring verstaan kan word deur tydmeting in die geskiedenis het sy besef dat die verwysings in die Bybel wys na geskiedenis. Dit lyk asof Openbaring na hierdie metode van analisering verwys, deur die woorde neem dit en eet te verbind aan die woorde klein boekie. Die woorde ※ sal jou maag bitter maak, maar in jou mond sal dit so soet wees soos heuning§ kan deur die woorde van die Bybel verstaan word deur die woorde soet, heuning en woorde.

Ps. 19:9-11 Die bevele van die Here dui die regte koers aan; dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder; dit gee insig. Die eise van die Here vir Sy diens is goed; dit staan altyd vas. Die bepalings van die Here is is reg; elkeen van hulle is regverdig. Hulle is kosbaarder as baie goud, soeter as heuning, as druppels uit &n heuningkoek. U dienaar laat hom daardeur leer. Wie dit alles onderhou, groot is sy beloning.
Ps. 119:103 Hoe aangenaam is U woord. Soeter as heuning in my mond.
Ons kan dus sien dat die woorde ※soeter as heuning in my mond§ verwys na die woorde van Openbaring (klein boekie) en die oordeel van God.
Spr.27:7 &As jy genoeg ge忸et het, is selfs heuning nie meer lekker nie; as jy honger is, smaak selfs die bitter ding soet.
Die opsommende betekenis van hierdie verse is; as iemand dink hulle verstaan alle dinge, is Openbaring net nog &n boek. As jy egter &n ※honger siel§ is wat in die huidige tyd soek na tekens van die bestaan van &n regverdige God in hierdie misleide, materi忸le en wettelose samelewing, sal selfs die ※bitter§ dinge wat van God af kom, soet wees.
Op.10:10-11 Ek het toe die boekie uit die hand van die Engel gevat en dit ge忸et. In my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit insluk, het my maag bitter geword. Toe het hy vir my ges那: ※jy moet weer God se boodskap aangaande baie volke, nasies, tale en konings verkondig.
Openbaring herhaal die woorde ge忸et, soet soos heuning en maag bitter. Hoekom sou Openbaring dit doen? Dit is omdat daar twee betekenisse daaraan geheg kan word. Herhaling dui die belangrikheid van die betekenis van die woorde aan.
Spr. 24:13 Eet heuning my seun, want dit is goed en die heuningstroop is soet teen jou verhemelte. So smaak die kennis van wysheid ook; as jy dit gekry het, het jy &n toekoms, en jou hoop sal jou nie ontneem word nie./ My son eat thou honey because it is good and the honeycomb which is sweet to thy taste. So shall the knowledge of wisdom be unto thy soul; when thou hast found it then there shall be a reward and thy expectation shall not be cut off.
Die volgende verse uit die Bybel mag dalk aantoon dat baie nie die insig in tydmeting in Openbaring sal aanvaar nie.
Ps.64:3 Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werker van ongeregtigheid, wat hulle tong skerp maak soos &n swaard, hulle pyl rig 每 bitter woorde.
Deut. 32:32 want hulle stam uit Sodom se wingerde, uit Gomorra se dro忸 gelyktes. Hulle druiwe is giftig, elke tros is bitter.
Spr. 18:8 en 26:22 Die woorde van die kwaadstoker is soos lekkernye, dit gly af na die kamers van die binneste/the words of a talebearer are as wounds, they go down to the innermost parts of the belly.
Die huiidige w那reld van vandag is so skepties oor die insigte van die profete, dat hulle sinies reageer op diegene wat hierdie nuwe insigte van Openbaring probeer verkondig. Slegs die※honger siele§sal dit soet vind.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]