Hoofstuk 8 - sewende seel

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by 8Susanne Baker on September 04, 2010 at 11:13:47:

Hoofstuk 8 每 7e se忸l.
Dit wat ons in die vorige hoofstukke geleer het, kan nou toegepas word op die volgende hoofstukke. Openbaring verwys na groot dele van die geskiedenis in net een of twee verse. Wat so merkwaardig is, is dat feitlik elke woord &n betekenis het, wat nie net geskiedenis van &n sekere tyd bekend maak nie, maar ook sekere aspekte van hierdie geskiedenis.
In die analisering van die volgende sewe verse sal Dr., Janson die komplekse konsep van 1000 jaar bekend maak. Dit sal egter eers werklik verstaan word wanneer die hele Openbaring verstaan kan word. Daar is drie betekenisse aan 1000jaar in Openbaring.
1. &n Periode van 1000 jaar vanaf die geboorte van Christus gemeet vanaf 4vC en 1nC of een van die vier kardinale tye in Christus se lewe op aarde. (Geboorte, voorstelling, doop, kruisiging en opstanding.)
2. &n Duisend jaar gemeet vanaf &n paar spesifieke tye wat aangedui word in Openbaring in die eerste millennium.
3. Die tyd van ※een dag§ in Openbaring. Hier hou die woorde van die apostel Petrus die sleutel tot die interpretasie. ※By die Here is een dag soos &n duisend jaar en &n duisend jaar soos een dag§.
Op. 8:1 Toe die Lam die sewende se忸l oopmaak, het daar stilte in die hemel gekom, omtrent &n halfuur lank.
Let op dat die sewende se忸l die ※laaste§ van die se忸ls is wat deur die Lam oopgemaak word. Christus is die ※Eerste en die laaste§. Ons het reeds gesien dat tyd vanaf die geboorte van Jesus gemeet is, ook vanaf Sy doop . sowel as dood en opstanding. Hierdie hoofstuk begin met &n tydmeting van twaalf jaar. Christus was twaalf jaar oud toe hy voorgestel was in die tempel. Daarom kan ons dus sien dat hierdie se忸l ook verwys na &n sekere tyd. Deur die tekens wat alreeds bekend gemaak is tot op hierdie tydstip, verwys die ※halfuur§ na ongeveer 12 jaar wat eindig in 2004. Hierdie se忸l maak ook die finale ※halfuur§ bekend, wat ook die tyd van ※uit die tempel/buite die tempel/outer court ※ is.
Die verbond met die Israeliete van die Ou Testament het sekere re忸ls vir aanbidding in die tabernakel gehad. Wanneer die Ho忸 Priester die Allerheiligste ingegaan het met die wierook, is al die mense uit die tempel, en van die altaar en van die voorhof verwyder. Absolute stilte moes heers oor die gemeente wat buite moes bid. Na &n teken van die leier, het die priester die wierook op die vuur op die altaar gegooi. Hierdie vuur het dag en nag gebrand. Dan het die priester al buigende na die Allerheiligste, stadig agteruit geloop. Deur die woorde ※stilte in die hemel vir &n half uur§ bewys Openbaring dat dit die tyd is ※buite die tempel§. In hierdie tyd sal die inwoners van die hemel bid vir die mense wat nog op die aarde is.
Deur die woorde ※halfuur§ maak Openbaring ook bekend dat die halfuur die laaste tydmeting is wat die mens kan meet. Verder is die finale ※uur§, wat die mens nie kan meet nie, in twee dele van &n halfuur elk verdeel. Hierdie tye is die ※kort tydjie§ en ※buite die tempel/outer court.§
Om ※halfuur§ te verstaan moet ons na die verse in Openbaring kyk waar die woord ※uur§ voorkom. Hierdie ※uur§ het drie betekenisse. Hierdie tyd is ongeveer 24 jaar. Verder is dit &n ※uur§ soos ons dit ken van 60 minute, en dan is daar ook die finale ※uur§.
Die 24 jaar kom in die geskiedenis voor en met die analisering van Hoofstuk 17 sal ons dit bespreek. Omdat die woord ※uur§ gebruik word om die laaste tydmeting aan te dui, is dit ook die laaste tydmeting wat die mens kan meet. Een van die laaste tydmetings is 144 000 en dit is die tyd vanaf 1860 tot 2004. Hierdie tydperk is verdeel in twaalf seksies. Elkeen van hierdie seksies is ※twaalf jaar§. As die finale ※uur§ wat die mens kan meet 24 jaar is, dan is &n ※half uur§ 12 jaar. Openbaring meet twaalf periodes van twaalf jaar vanaf 1860 tot 2004. Elke periode dui &n halfuur aan.
1860 1872 1884 1896 1908 1920 1932 1944 1956 1968 1980 1992 2004



Die tydperk 1860 tot 2004 kan ook in 6 ※ure§ verdeel word.
1860 2004
1884 1908 1932 1956 1980
Die tydperk van ※uur§ is die twaalfde tydmeting van Openbaring waarop die hele Openbaring gebasseer is. Die twaalf tydmetings is die twaalf sterre van Op.21:1

Dit wat in die ※finale of laaste ※halfuur§ sal gebeur , word bepaal deur die woorde ※ver gestrek§ of in Engels ※space. Op 14:20 Die parskuip buitekant die stad is getrap. Uit die parskuip het daar bloed uitgekom wat tot aan die tooms van die perde geraak en 1600 kilometers/furlongs/myl ver gestrek het. Hierdie vers stel ons bekend aan Oorlog, wat in, rondom en oor Jerusalem sal plaasvind, en dit sal plaasvind in die tyd van ※buitekant die tempel/outer court§ In Kla.1:15#.die Here het die parskuip getrap, die jongvrou , die dogter van Juda. Die ※dogter van Juda§ is &n personifikasie van die stad Jerusalem.
Die woorde ※een duisend en ses honderd Km/furlongs/myl§ verteenwoordig &n meting wat die tyd van die ※draak§ bekend maak. 1000. In Hoofstuk 12 sal ons sien dat Hoofstuk 12 die tydmeting van twee periodes van 1000 jaar bekend sal maak. Hierdeur word die ※draak§ ook bekend gemaak. Die ※dier§ word ook hier bekend gestel nl. 600 (onthou die dier se getal is 666)
Openbaring s那 dus dat die finale oorlog geveg sal word a.g.v. die misleiding van die nasies deur die ※draak§(boosheid/evil) en die ※dier§
Die tyd van ※buitekant/outer court§ word verder bekend gestel deur die woord ※parskuip/winepress§. Op. 19:15 Hy trap die parskuip van die wyn van die grimmigheid en die toorn van God, die Almagtige. Hierdeur kan ons nou sien dat die tyd ※buitekant/outer court§ bekend gemaak word deur die woorde van die vyfde, sesde en sewende wraakbakke. U sal dit beter begryp soos wat ons vorder met die analise van daardie wraakbakke.
Die ※finale uur§ in die tyd van die ※buitekant§ kan ons nie meet nie, en die verse wat dit bekend stel is Op.3:3 en jy sal nie weet in watter uur Ek op jou afkom nie. Op. 3:10#.sal Ek jou ook bewaar in die uur van beproewing wat oor die hele w那reld kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel. Op.14:7#want die uur van Sy oordeel het gekom. Openbaring bevestig dat die tyd ※uur§ verwys na drie tye. Twee wat ons kan meet en een wat ons nie kan meet nie.
Die uur wat ses periodes van 24 jaar is in die tyd 1860 tot 2004
Die uur wat in die kort tydjie val en
Die uur in die tyd van die ※buitekant/outer court§
Die volgende tye is die drie posisies van die ※halfuur§
1 Die tyd van ※halfuur§ wat ons kan meet is 1992 每 2004. ( 12 jaar)
2 In die tyd van die ※kort tydjie 11/9/2001 -22/2/2005 (1260 dae)
3 In die tyd na Feb. 2005 wat ons nie kan meet nie.
Die bekendstelling van die twaalf tydmetings is nou afgehandel. Hier is &n tabel om dit makliker te maak vir verwysings en analisering van tye en verse.
Beskrywing Lengte Tyd.
1. Generasies/geslagte 72 jaar 14 geslagte in 2 mill.
2. Tempel Drie en &n halwe dag 2 milleniums
3. Misleiding Nag 2e millennium
4. Verstaanbaarheidheid van Openbaring 100 jaar Johannes op Patmos & Openbaring
5. Getal van mens/dier 666 jaar 1266 tot 1932
6. Kerk/draak ontwikkel 1000 jaar 2 milleniums
7. Middelpunt 500, 1000, 1500,1932 2 Milleniums
8. Muur 144 jaar 1860 tot 2004
9. Arend/oorlog 4e se忸l 1947
10. Eindes van aarde Maand & 20+20+20+10 2e millennium
11. Eindtyd Kort tydjie 1260dae & 42 maande
12. Finale uur & halfuur 12jaar/6jaar Buitekant/outer court

Op 8:2 En ek het die sewe Engele gesien wat voor God staan en sewe basuine/trompette is aan hulle gegee.
Die opening van die sewende se忸l het te doen met die sewe Engele aan wie sewe basuine/trompette gegee word. Hierdie Engele verwys na sewe tye.
Op 8:3 En &n ander Engel het gekom en met &n goue wierookbak by die altaar gaan staan en baie reukwerk is aan hom gegee om dit met die gebede van die heiliges op die goue altaar voor die troon te l那.
Hierdie vers wys dat daar &n ander tyemeting is wat gekoppel kan word aan die blaas van die sewe trompette, wat verband hou met die altaar. Die lesers sal onthou dat Openbaring verstaan kan word as ons die kleure van die simboliese tempel van Openbaring op die tye van die Christelike Kerk op aarde in die afgelope 2000 jaar plaas/.weerkaats. Die ※lengte ※ en die ※breedte§ is effens meer as 2000 jaar. Dit is die tyd van ※drie en &n half§. Die simboliese posisie van die altaar in hierdie simboliese tempel is die tyd 2002.
Aan die Engel word ※baie reukwerk§ gegee, want in die tyd 2002 luister God na die gebede van die heiliges wat onder die altaar in die hemel is. Die reukwerk beteken dit wat die gebede aanvaarbaar maak vir God. Openbaring maak bekend dat daar &n ander tydmeting in die finale tyd van die trompette is. Hierdie tydmeting begin in die tyd van die ※altaar§ en dit is ongeveer 2002. Dit is die tydmeting van ※die kort tydjie§ wat die tyd van ※42 maande§ en ※1260 dae§ is.
Die altaar en die gebede het ook voorgekom in die oopmaak van die vyfde se忸l. Dit was die tyd 2000. Nou maak die ※ander Engel§ nog &n tyd bekend wat naby aan die vorige altaartyd is. Dit is 2002. Dit beteken dat die w那reld sal sien dat wraak geneem word op hulle wat veroorsaak het dat die gelowiges gesterf het. As 33 jaar teruggemeet word vanaf 2000 , kom ons by 1967 uit. Dit is die tyd dat die Jode die Heilige Plekke in Jerusalem geannekseer het en die begin van die konflik oor die Tempelberg in Jerusalem en ander besette gebiede.
As 33 jaar teruggemeet word vanaf die tyd 2004 is dit die tyd van die ※sewende Donderslag (Op.10:4) In die jaar 1971 is daar &n klip ontdek by die Tempelberg in Jerusalem met die opskrif ※behoort aan die plek waar die trompet geblaas word.§ Dit is &n klip van die tempel van Salomo. Hierdie klip is belangrik, want dit is gevind 33 jaar voor die jaar 2004. (Jesus se leeftyd op aarde) Jesus is die begin en die einde.
Sover ons weet was Jesus 12 jaar oud toe Hy in die tempel bekend gestel is. Die tyd kan nou gemeet word vanaf 4vC of 1AD. As ons 2000 jaar hierby tel, kry ons 2008 en 2012. Dit is dan die tyd wat die Gog en die Magog versamel rondom Jerusalem.

Op. 8:4 Die rook van die wierook wat uit die Engel se hand geoffer is, het saam met die gebede van die gelowiges opgestyg voor God
Die simboliek van wierook is dit wat die gebede van die gelowiges aanvaarbaar maak vir God. Die woorde ※uit die Engel se hand geoffer/out of the Angel*s hand§ word herhaal in Op. 10:1 Ek het die boek uit die Engel se hand geneem. Dit kom voor asof dit die laaste tydmeting is wat ons kan meet. Die herhaling van die woord ※rook van die wierook§ verwys na die tyd van die ※rook uit die pit§ (Op.9:2) Vanaf 2002 sal God die mag van die ※dier§ teenwerk deur die openbaring van die laaste tydmeting.
Op.8:5 Toe het die Engel die wierookbak geneem, dit met vuur van die altaar volgemaak en dit op die aarde uitgegooi. Daar het donderslae, dreunings, weerligstrale en &n aardbewing gekom.
Die woorde ※die Engel het die wierookbak geneem§ dui vir ons aan dat God die gebede van die siele onder die altaar gehoor het. Vanaf die tyd van die altaar oordeel en wreek God die bloed van die martelare. (Op.6:9) #.doodgemaak vir die Woord van God (Op.6:11) #. Op die inwoners van die aarde.
※Vuur van die altaar§ word in verband gebring met die ※aarde§ Die tydmeting van ※aarde§ maak twee tydmetings bekend. (a) die nommer 666 en (b) 1860-2004
Ons het gewys met die opening van die vyfde se忸l, dat die woorde ※vierde deel van die aarde§ wat natuurlik ook ※sestig/threescore jare is, die tyd van die altaar bekend stel. Dit is bekend gemaak deur die woorde ※threescore years and ten/sestig en tien. In Sag.1:12 word die woorde ※hoe lank nog O Heer§ gebruik wat ook gebruik word in Op. 6:10, met die opening van die vyfde se忸l en die begin van die ※kort tydjie§.
In Openbaring 13 vanaf vers 11-18 maak Openbaring die ※dier uit die aarde§ bekend in &n tydmeting van vier dele. Die tyd 1932 is die einde van die meting seshonderd, sestig en ses en dit is ook die eerste drie dele van die meting van die ※dier uit die aarde§. Dit is die tyd 1266-1866 en 1866 每 1926 en 1926 每 1932. Die vierde deel is 1932 每 1992.
Die woorde ※vuur van die altaar§ dui op 11 September 2001. Die woorde ※uitgooi/neergooi/cast down to earth§ verwys ook na die tyd wat die ※slang wat Satan§ is, finaal neergegooi word op die aarde. Dit gebeur in die ※kort tydjie§.(Op.20:3)
Die woorde ※neergooi/cast down§ word gekoppel aan die tyd 2004. Die tyd van die ※mens§ en dit is ook die tyd 1860-2004 (144 of halwe dag) en ons het dit ontdek in die woorde ※#en hy het die muur gemeet, en dit was 144 km/myl/cubits lank volgens die mate van &n mens§. Die einde van die tyd van die ※aarde§ is 2004 en dit word bekend gemaak deur die woorde van Op. 13:16 ※groot en klein, ryk en arm, vryman en slaaf§. Hierdie woorde meet die tyd terug vanaf 2004 tot 1860 in die geskiedenis.
1 Groot en klein = 2004 (Groot aardbewing en cloning gewettig)
2 Arm en ryk = 1932 (Val van aandele beurs)
3 Vryman en slaaf = 1860 (Slawe vrygelaat in Amerika se broederoorlog)
Ons kan dit ook aflei deur die feit dat daar presies 1000 + 200 dae is tussen die groot Aardbewing (Tzunami) en die val van die ※twin towers§ in Amerika. Op.12:16 ※en die aarde het sy mond oopgemaak.§ Mond oopmaak beteken &n aardebewing.
Openbaring bou op die kennis van die vorige hoofstukke. Dit is slegs met die kennis van die meting van ※vyf maande§ in die opening van die sesde se忸l, dat die groepering van die woorde ※stemme, dreunings, weerligte en &n aardbewing§, &n nuwe betekenis het. Die woorde ※stemme§ en ※dreunings§ verwys na &n spesifieke tyd vanaf Aug. tot Des. 2003. Die woorde ※Sterre val van die hemel na die aarde§ word gekoppel aan die ontydige uitstralings van die son in Okt. 2003, wat die Noorderligte in Alaska veroorsaak het. Die woorde ※aardbewing§ verwys na &n spesifieke aardbewing in Bam, Iran op 26 Des. 2003. Dit was ook die einde van die ※drie en &n halwe dag§in die tweede millennium, asook die einde van die twee ※drie en &n halwe dae§ van beide millenniums. Dus die einde van die tyd ※van die tempel§, asook die einde van die ※sewe dae§ in beide milleniums. Dit was ook die tyd dat Openbaring verstaan kon word. Daarom is dit die tyd van die ※boekrol wat toegerol word§. (Op. 6:14)
Deur hierdie vers maak Openbaring bekend dat die tydmeting van die ※vyf maande§ in 2003 verwant is aan die tyd van ※vuur§. Dit is so in 2002 en 2003, toe die Oorlog in Afghanistan en Irak tot &n einde gekom het, maar die vuur van terrorisme het nie tot &n einde gekom nie. Die oorlo忸 in Afghanistan en in Irak was die gevolg van die aanval (vuur) op die W那reld Handelsentrum (twin towers) op 11 Sept. 2001.
Hierdie vers maak bekend deur die woorde ※altaar, vuur, stemme, dreunings, weerligte en aardbewing§ dat die opening van die vyfde, sesde en sewende se忸ls op die selfde tyd gebeur.

Altaar 9/11/03 2002 2003 Aug.-Des.
Dreunings, weerligte
Aardbewing
Hoekom Koppel Openbaring die tyd van die ※altaar§ aan die tyd van die aanval op die stad New York? Dit is die tyd wat die ※lam weer geslag§ word deur die Westerse nasies en die vyande van die Weste sal in die tyd na 11 Sept. 2001 ※versamel§ vir die ※finale oorlog§. Die verwysing na Gog en Magog (hael en vuur) in die blaas van die eerste trompet, bewys dat die blaas van die eerste trompet en die tyd van die ※altaar§ dieselfde tyd is.
Op. 8:6 Die sewe Engele met die sewe trompette het hulle toe gereed gemaak om daarop te blaas.
Deur die woorde ※gereed gemaak§ dui die vers aan dat, alhoewel die Engele die trompette geblaas het in die tyd na 2001 het hulle ※gereed gemaak§ om te blaas in die tyd voor 2001. Openbaring wys deur tydmeting en die simboliese verdeling van die aarde in drie dele, dat dit die afvalligheid van die Christene van die Christelike geloof is, wat dit veroorsaak het.
Die tyd van die blaas van die trompette is ook die tyd van die ※versamel§ van die nasies. Deur kennis te neem van wat die Bybel s那, sien ons dat die tyd van die blaas van die trompette, verwant is aan die ※versamel/bymekaarmaak§. Lees. Num.10:4, Jer.6:1 en 51:27. Deur hierdie verse te lees kom ons agter dat die nasies ※versamel§ vir oorlog. Op.16:16 En Hy het hulle byeengebring (versamel) op die plek wat in Hebreeus Armageddon genoem word.§ Dit is ook die tyd van die waarskuwing van wat gaan gebeur en die tyd om voor te berei. Jo忸l 2:1Blaas die basuin op Sion en blaas alarm op my heilige berg! Laat al die inwoners van die land bewe, want die dag van die Here kom, want Hy is naby. Es.33:6 As daarenteen die wag die swaard sien kom en met die basuin nie blaas nie nie , sodat die mense nie gewaarsku word nie, en die swaard kom en neem die siel uit hulle weg , dan is hy deur sy ongeregtigheid weggeneem, maar sy bloed sal Ek van die hand van die wag eis.
Met die kennis dat die tyd van die blaas van die trompette die tyd vanaf 11/9/2003 tot Feb. 2005 is, sal ons sien dat dit ook die tyd is van die ※versameling van die nasies vir Armageddon§

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]