Re: Sesde seel - vervolg

[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]

Posted by Martie de Jager on August 31, 2010 at 08:59:54:

In Reply to: Sesde seel - vervolg posted by Susanne Baker on July 27, 2010 at 14:00:53:

Kan u asb vir my meedeel watter tipe "merk" sal aan die mense wat aan God behoort wees? Daar word ook in Openbaring en ander boeke in die Bybel verwys na 'n merk wat op die kinders van God is? Ek verwys nie na die merk van die dier nie. Dit kan ook nie die wit klere wees van die 144 duisend wat uit die groot verdrukking uit kom nie.

Ek het dit verskeie kere raakgelees en wonder daaroor, die Bloedgewaste kinders van God sal ook 'n merk moet hê.

U mening sal interessant wees.

Baie dankie, ek lees graag meer daaroor.

Follow Ups:



Post a Followup

Name    : 
E-Mail  : 
Subject : 
Comments:


[ Follow Ups ] [ Post Followup ] [ How Near Armageddon Forum ]